Testimonials

  • 20 November 2015

    Truly the best accommodation we had. Perfect breakfast, perfect location, perfect room with a bed that made us feel like Prince & Princess. Owners, which were always in an infectious good mood. The only negative: we found you at the end of our journey… Heidi & Gunter
  • 13 Desember 2015

    Baie dankie vir die wonderlike 3 dae se verblyf in julle Gaste huis. Ons het ons tyd daar geniet en sien uit om weer eendag gebruik te maak van julle gasvryheid. Vriendelike Groete Estelle, Warren & Liam Delaney
  • 25 February 2016

    Thank you for all your helpful recommendations regarding the Krüger National Park, and for giving us last minute accommodation and a fantastic dinner. Vielen Dank, liebe Grüße an Deinen Mann und alles Gute für die Zukunft!
  • 12 Maart 2016

    Hello Annelize Wil net baie dankie sê vir julle gasvryheid. Julle het my baie tuis laat voel so weg van die huis. Weereens baie dankie. Groete Rina Geyser
  • 10 April 2016

    Ek is bly ek het vroeg met jou gesels, want ek wil NIE by 'n ander B&B bly as by julle nie :-) Lekker dag verder. Rina van der Sandt
  • 3 January 2017

    Even the longest holidays come to an end one day. But our minds are full of fantastic memories and it feels like we are still travelling. Our very special thanks go to YOU, as you made our journey an unforgettable experience!!! We always felt safe, never had any issues whatsoever. Thank you for all your helpful recommendations regarding the Krüger National Park, and for guiding some hungry travellers to the next restaurant. Stefan & Nicole – Germany
  • 15 Januare 2017

    Ek wil net vir jou dankie sê vir Christiaan se verblyf verlede week. Sy terugvoer was net positief en hy het gesê dit was een van die bestes waar hy al gebly het! Baie dankie! Nora Badenhorst Johannesburg
  • 10 Maart 2017

    Beste gastehuis in die hele Nelspruit! Ek het al meer as 25 keer gebly! Die kos is uitstekend en die omgewing is prentjie mooi. Beste mense. Celia de Jager
  • 7 April 2017

    Amazing place. One of the best I stayed in. Thabo Milazi Gauteng
  • 27 Julie 2017

    Dankie vir n great week wat ons by julle kon bly. Julle geriewe is fantasties, ons het dit baie geniet. Groete Leon Volschenk
  • 4 Augustus 2017

    Dankie vir die Innibos verblyf. Dit was soos gewoonlik baie lekker. Groete. Wendy v Graan
  • 3 Augustus 2017

    Dankie vir die lekker kuier en bederf.. Julle is awesome mense Kos is Yummy! Elaine Erasmus
  • 11 August 2017

    Very nice comfortable place. Good hospitality. Good food Nonhlanhla Mathebula
  • 16 Oktober 2017

    Alles was skoon en die tuin goed versorg en dan die gasvrou was n engel. Baie dankie, julle sien ons weer. Dalien Muller